Nog foto’s

Spoortjies in die sand.

Afgebrand,met ‘n anderster skoonheid!Tsondabvallei,nadat weerlig die veld aan

die brand geslaan het.

Spoor van die duinmol.Hy swem letterlik deur die sand!

Bossies op rooi duine.

Sonsondergang..Tsondab.

Vragmotor steeds in werkende toestand.Tsondabvallei.

Steenbokskeerkring in Nauklooft Nasionale park

Advertisements

22 thoughts on “Nog foto’s”

  1. die vyfde foto is fantasties. en ek het sommer nou so terug gelees deur jou blog inskrywings. die deernis teenoor jou ontslape skoonpa is roerend.

    Like

  2. Daar is soveel mooi foto’s oral beskikbaar,maar ons gaan wel vir onsself ‘n koffietafelboek skep..sommer vir eie lekkerte en vir die familie wat belangstel.

    Like

  3. Jy’s heeltemal reg,Vega.Dankie dat jy my daarop gewys het. My kop was seker op ‘n ander plek..sal dit regstel!Dankie vir die inloer.

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s