Foto’s van die wildeperde

Van oraloor die vlakte kom hulle aan!

Merrie en vulletjie het pas klaar gedrink.

Gemsbok drink rustig saam met ‘n groepie perde.Meeste perde is donkerbruin

en die vullens is bietjie ligter.

Dit was die hoogtepunt!Dis meer magsvertoon as iets anders

en die perde maak mekaar nie regtig seer nie!

Lees vorige inskrywing oor die verhaal van die perde.

Advertisements

22 thoughts on “Foto’s van die wildeperde”

  1. Baie oulike stuk, en vorige, ek het ook lank gelede oor die wilde perde geblog omdat perde so spesiaal is. Daar is intussen ‘n aparte groep begin. Miksien moet ek daaroor blog.

    Like

  2. Ja,blog asb daaroor.Blykbaar pas perde maklik aan in die natuur en daar is glo wereldwyd sulke groepe wildeperde.In Namibie is daar nog ‘n groep by die Visrivier.SA het ook by Kaapsehoop en nog iewers wat ek nie kan onthou nie.Ek dink amper dis by Botrivier.

    Like

  3. Blote geluk gewees,want daar was so ‘n klomp aksie,dat mens nie geweet het waar om te mik nie.My man het self foto’s geneem en nooit eers hierdie twee perde gesien nie!Kameravenstertjies is maar klein!Soms is dit beter om net te sit en kyk en geniet.

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s