Foto’s van die wildeperde

Van oraloor die vlakte kom hulle aan!

Merrie en vulletjie het pas klaar gedrink.

Gemsbok drink rustig saam met ‘n groepie perde.Meeste perde is donkerbruin

en die vullens is bietjie ligter.

Dit was die hoogtepunt!Dis meer magsvertoon as iets anders

en die perde maak mekaar nie regtig seer nie!

Lees vorige inskrywing oor die verhaal van die perde.

22 Replies to “Foto’s van die wildeperde”

  1. Ja,en duisende foto’s.Dan is daar gewoonlik net ‘n paar wat bruikbaar is!Dankie tog vir digitale kameras,anders was ek bankrot!

    Like

  2. Baie oulike stuk, en vorige, ek het ook lank gelede oor die wilde perde geblog omdat perde so spesiaal is. Daar is intussen ‘n aparte groep begin. Miksien moet ek daaroor blog.

    Like

  3. Ja,blog asb daaroor.Blykbaar pas perde maklik aan in die natuur en daar is glo wereldwyd sulke groepe wildeperde.In Namibie is daar nog ‘n groep by die Visrivier.SA het ook by Kaapsehoop en nog iewers wat ek nie kan onthou nie.Ek dink amper dis by Botrivier.

    Like

  4. Blote geluk gewees,want daar was so ‘n klomp aksie,dat mens nie geweet het waar om te mik nie.My man het self foto’s geneem en nooit eers hierdie twee perde gesien nie!Kameravenstertjies is maar klein!Soms is dit beter om net te sit en kyk en geniet.

    Like

Leave a comment

LollaseGoete (Lolla's Thingz)

Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer

Kom ek probeer

My stories

Herklink

Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals

I scrap 2

On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....

Making Picture-Perfect Memories for life

Myriad memories frozen in time

Fotografie Anja

Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.

Perdebytjie se nes

'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak

Wildonline.blog

British Wildlife & Photography

Something to Ponder About

Musings on Life - Creative Writing - The Environment

Appeltjie

potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue

Een, Twee, Drie. Blog Myself!

'n Storie oor die wĂªreld, vir die wĂªreld.

Natuurfreak3

Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen

Letty-Ann se Ervarings

Aalsie sĂª:"Sommer vir die lekker!"

Sagte Klippe

persoonlike blog - cam venter

OSA

Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS

F O T O H A B I T A T E

Simone Foedrowitz - Naturfotografie +