Nog foto’s van die wilde perde

 

Advertisements

22 thoughts on “Nog foto’s van die wilde perde”

  1. Free spirits! Ek verstaan volkome hoekom jy so baie foto’s plaas. Dit is net ongelooflik spesiaal om wilde perde dop te hou.Stunning. xR

    Like

  2. Pragtige foto’s! Ek was nooit bewus van die die perde daar nie en tog was ek al daar, dis nou lekker om te weet, gaan volgende keer uitkyk vir hulle!

    Like

  3. Snaaks dat ons so meegevoer geraak het,want dis tog maar net perde.Ek dink dis die hele mistieke om hierdie diere wat mense aantrek!

    Like

  4. Jammer ek antwoord nou eers..ek het iewers jou kommentaar gemis.Dit is ‘n Canon EOS 1D 1V met EF 500 Canon lens.Dankie vir inloer.

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s