Kolmanskop foto’s

Rekenmeester se huis 

Skoolhoof se huis

 Verroeste wasbak in mynbestuurder se huis

Argitek se huis

Mynbestuurder se huis

 Mynbestuurder se huis

 Argitek se huis van verskillende kante

Hospitaalgang..as jy mooi kyk, sien jy die spoookagtige gedaante van ‘n verpleegster!

Lees vorige inskrywing oor my indrukke. 

Advertisements

32 thoughts on “Kolmanskop foto’s”

  1. Mens kan eintlik nie glo dat iemand daar sulke mooi huise gebou het nie! Dink aan die vervoer van boumateriaal, ens. Ek wonder waar hulle water gekry het…dalk weet jy

    Like

  2. Treffende fotos. Laat my dink aan die reeks “The World after people” – sal graag wil weet wat deur jou gemoed gaan as jy deur daardie plekke stap.

    Like

  3. Niks daarvan nie.Die plek word steeds streng bewaak,want dit val binne die spergebied.Ons moes juis ‘n spesiale fotografiepermit kry om buite ure op ons eie daar te wees.

    Like

  4. Vars water is per boot van Kaapstad af vervoer en elke gesin het daagliks twee gratis blokke ys gekry.Ja,hul het selfs hul eie ys gemaak.Daar was ook elektrisiteit!

    Like

  5. Dis wat die plek so besonders maak.Daar is nog baie ander geboue,wat ek nie eers afgeneem het nie.Hierdie huise was die hogeres se wonings op “Millionaire’s Drive”en hulle is natuurlik die mooiste geboue.

    Like

  6. Laaste mense is 1956 daar weg en die plek word goed onderhou deur die Namregering.Dis net die bo-dorp wat so deur die sand verswelg word.Dit maak dit des te meer so ‘n aantrekkingskrag.

    Like

  7. Ek gaan ry waar die pad my vat, dis hoe ek altyd maak. Verde rgaan ons kyk om vir ons ‘n plekkie daarso iewers te koop. Nie te ver van Windhoek af nie want ek moet maklik kan vlieg vir my werk.

    Like

  8. Ek probeer jou privaat antwoord,maar die boodskap wil nie stuur nie.Dus volg ek maar hierdie pad.Ons was ongelukkig nie lank in Luderitz nie en het nie die Goerke Haus besoek nie.Wil jy nie bietjie daaroor skryf nie?

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s