Interessante waarskuwing.

Oppad vanaf Kaap Kruis na Brandberg,het ons hierop afgekom.Kan iemand dalk

vir my sê watse kar dit is?

Laat mens nogal dink, né!

Advertisements

21 thoughts on “Interessante waarskuwing.”

  1. Is daai nie BMW gaatjies daar voorop nie? ‘n Ou 80’s ene ? Ek wil nou nie snaaks wees nie, maar daai ronde gaatjies lyk baie suspect…..shooting range?

    Like

  2. OK, ernstig. Eerstens is dit die kajuit van ‘n bakkie. Tweedens, te oordeel aan die hoekigheid van die neus gedeelte en die dun vensterrame aan die deure, is dit heel waarskynlik ‘n Ford Cortina bakkie gewees.

    Like

  3. Jis,ja,ek sien nou ook eers hoe dun die vensterrame is.Wonder wat die geskiedenis agter die bakkie is.Moontlik gerol en iemand dalk dood. Die skietgate is seker deur jagters gemaak toe die voggies lekker gevloei het.Maar dis in die middel van nerens hoor!

    Like

  4. Jong,Namibie le vol sulke wrakke.Afstande is so ver,dat jy maar jou skedonk net daar sal los as hy breek.Te veel moeite om hom te laat insleep,veral as jy weet hy’s op sy laaste bene.

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s