Interessante waarskuwing.

Oppad vanaf Kaap Kruis na Brandberg,het ons hierop afgekom.Kan iemand dalk

vir my sê watse kar dit is?

Laat mens nogal dink, né!

21 Replies to “Interessante waarskuwing.”

  1. Is daai nie BMW gaatjies daar voorop nie? ‘n Ou 80’s ene ? Ek wil nou nie snaaks wees nie, maar daai ronde gaatjies lyk baie suspect…..shooting range?

    Like

  2. Ek het ook gedink dis ‘n BMW,maar agter lyk dit soos ‘n bakkie.Mens weet egter nooit,iemand het dalk die kar omskep in ‘n bakkie.

    Like

  3. OK, ernstig. Eerstens is dit die kajuit van ‘n bakkie. Tweedens, te oordeel aan die hoekigheid van die neus gedeelte en die dun vensterrame aan die deure, is dit heel waarskynlik ‘n Ford Cortina bakkie gewees.

    Like

  4. Jis,ja,ek sien nou ook eers hoe dun die vensterrame is.Wonder wat die geskiedenis agter die bakkie is.Moontlik gerol en iemand dalk dood. Die skietgate is seker deur jagters gemaak toe die voggies lekker gevloei het.Maar dis in die middel van nerens hoor!

    Like

  5. Jong,Namibie le vol sulke wrakke.Afstande is so ver,dat jy maar jou skedonk net daar sal los as hy breek.Te veel moeite om hom te laat insleep,veral as jy weet hy’s op sy laaste bene.

    Like

Leave a comment

LollaseGoete (Lolla's Thingz)

Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer

Kom ek probeer

My stories

Herklink

Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals

I scrap 2

On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....

Making Picture-Perfect Memories for life

Myriad memories frozen in time

Fotografie Anja

Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.

Perdebytjie se nes

'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak

Wildonline.blog

British Wildlife & Photography

Something to Ponder About

Musings on Life - Creative Writing - The Environment

Appeltjie

potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue

Een, Twee, Drie. Blog Myself!

'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.

Natuurfreak3

Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen

Letty-Ann se Ervarings

Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"

Sagte Klippe

persoonlike blog - cam venter

OSA

Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS

F O T O H A B I T A T E

Simone Foedrowitz - Naturfotografie +