Help asseblief!

Ek is so gefrustreerd,want ek kry nie foto’s gelaai op my blog nie. Ek doen alles reg soos altyd,maar wanneer ek “insert”druk,gebeur daar niks en die “preview” foto verdwyn in die niet.Ek kan al skreeu!

Kom julle slimmes,help my!

Advertisements

14 thoughts on “Help asseblief!”

  1. Often it is your compatibility view which you have to refresh. Button (block with crack through) to the left of refresh in the address bar

    Like

  2. Ek het reggekom ,dankie Ouboet!Lekker nat naweek vir jou daar op jou stoep.Miskien moet jy die blindings laat sak!Laat vroulief vir jou ‘n lekker pot sop kook!

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s