Wanneer ‘n mens in die Ugabrivier se sandbedding ry,begroet hierdie wondertonele jou.Die rivier is een van verskeie riviere in Damaraland in Noord-Wes Namibië.Hierdie riviere loop onder die sand en kan in die reënseisoen gevaarlik afkom en het alreeds verskeie kampeerders onkant gevang!
Dis ook die wandelbane van die Woestynolifante en verskeie ander droëveld diere.Dis egter ‘n lus vir die geologiese oog en het my miljoene jare teruggevoer.In my verbeelding kon ek seebeddings vol vreemde kreature sien en toe weer gletsers wat diep kepe in die landskap sny.Dan was daar weer ‘n groot binnelandse meer en ‘n aardskudding,wat alles omkeer.
Die twee ou kraters (Messum en Doros) in die omgewing het ook gesorg vir skouspelagtige uitbastings en lawaneerslae wat honderde kilometers verder nog waargeneem kan word.
Zebrastrepe in die Ugab,in die Brandbergomgewing
Wat het alles hier gebeur om sulke mooi bruin- en wit- sjokolade formasies te vorm?
Lyk soos ‘n marmerkoek..opgebou uit verskillende lae.
Ons kon hier nie verder,want hier was baie water en plantegroei.
En die aarde het opgerys,gekantel,afgesak en weer opgestoot..
Elke lagie vertel ‘n storie van katastrofes van vervloeë tydperke, eeue voor Homo Sapiens.
Dis Moeder Natuur op haar rouste!
pragtig
LikeLike
Dankie,laasweek daar gewees..leef nog steeds in ‘n droomwêreld!
LikeLike
Sjoe dis mooi!
LikeLike
Jip, op haar rouste.
LikeLike
You take AMAZING photos!! I love them.
LikeLike
Thanks!
LikeLike
moeder aarde is huisvlytig – laag op laag – pannekoek
LikeLike
Dankie vir inloer.
LikeLike
Dankie Lou!
LikeLike
Goeie beeld!
LikeLike
dit is werklik uniek pragtig
LikeLike
Baie, baie mooi!!!
LikeLike
Daardie land fassineer my eindeloos.Pragtige foto’s, dankie!
LikeLike
jaloers op jou Namibiese reis … bly jy is terug; sal weer kontak oor NKP
LikeLike
Nice – mens staan stom voor die kragte wat die klip so buig!
LikeLike
Dankie vir inloer.
LikeLike
Daar is dit so duidelik,want alles is so rou,sonder plantegroei,wat dit versag.
LikeLike
Dankie vir inloer,Latino!
LikeLike
Dankie ,Rosie.
LikeLike
Dankie Monica..my hart is daar verloor!
LikeLike
Jip!
LikeLike
Sal interessant wees om ‘n geoloog se stories te hoor!
LikeLike
Net gisteraand ‘n program op Kyknet gewees oor daardie gebied. Ek het geluister en gedink dit moet ‘n baie spesiale mens vat om in daardie wereld te bly. Mooi fotos.
LikeLike
Daar woon nie baie mense nie,maar die wat wel daar is,is vrek taai!
LikeLike
Wat wonen jullie toch in een prachtig mooi land.
Hier zit al het mooie diep onder de grond verstopt.
Vriendelijke groet,
LikeLike
Dankie dat jy kom kyk het.Hierdie is in Namibie,wat aan die Westekant van Suid-Afrika is.Min Suid-Afrikaners kry die geleentheid om daar te toer,want die afstande is geweldig groot.Dis ‘n ongelooflike mooi land.
LikeLiked by 1 person
Imposante foto’s!
Het zal genieten zijn om daar te wonen.
Vriendelijke groet,
LikeLiked by 1 person