Kleedkamers

Kleedkamers het elkeen sy eie karakter en al is dit nie altyd die aangenaamste plek om te wees nie,is dit tog interessant om te sien hoe mense iets ouliks maak van die kleinhuisies!

Die volgende foto’s wys ‘n aantal mooi en kostelike aanwysings,wat ek op my omswerwinge teëgekom het.

Advertisements

13 thoughts on “Kleedkamers”

  1. Was jy al in Kakamas, by daai Pienk Plek? Ek het baie goeie foto daarvan. Ook onlangs ‘n lieflike een in Big Sur National Park in California teengekom.

    Like

  2. Daai laaste een klink verdag om die minste daarvan te sê en redelik grillerig – ek wonder of die skrywers van die kennisgewing ooit besef wat hulle geskryf het. Die lyntekeninge is vir my te oulik.

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s