Landskappe

Daar is niks so mooi soos ‘n ongerepte landskap nie.Die wonderlike gevoel van stilte,wydsheid en grootsheid,prikkel die sintuie en bind alles saam in ‘n mens se diepste wese.

Hierdie tonele in Namibië is in Damaraland vasgelê.

Advertisements

33 thoughts on “Landskappe”

  1. Alles mooi en vreeslik pragtig maar as my foon en rekenaar nie werk nie is dit vir my mooi om te sien maar nie mooi om te bly nie

    Like

  2. Die tweede en vierde lyk soos skilderye. Namibië is ook in my pa se bloed. Hy het ‘n silwer- en- lood myntjie gehad naby Ais Ais, het altyd as kinders saam met my pa soontoe gegaan. Ons het altyd gespot dat ons in 7- ster hotelle gebly het, jy kon sewe sterre deur die oop tentflap sien 🙂

    Like

  3. As kind kon ek nooit verstaan hoekom sulke tonele mooi sou wees nie. Nou kan ek nie genoeg daarvan kry nie – baie mooi!

    Like

  4. Dankie Henry.Niks ge-photoshop nie,dis hoe dit daar lyk.Op die een foto kan jy nog die kar se lugdraad sien,as jy mooi kyk.

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s