Vrystaat!

Ons eie Vrystaat is in eie reg ‘n pragtige plek.Verlede naweek was ons vir twee dae op ‘n pragtige plaas in die Memeldistrik.Dit was ysig koud,maar die heerlike hout-kaggelvuur en lekker wyn plus die pragtige omgewing,was sielekos vir dié uitgemergelde Gautengers.

Veral mooi, is die sandsteengebergtes en die wye oop grasvelde tussenin.Geniet dit saam met my.

Advertisements

32 thoughts on “Vrystaat!”

  1. Wow ! Wie het gesê die Vrystaat is nie mooi nie ! Ons het een maal baie jare gelede by mense op hulle plaas naby Memel oornag. Ek onthou die mense as baie gasvry

    Like

  2. Ai die ou Vrystaat!! My geboortegrond, ek het gereeld in Memel gekom, daar was so ‘n plattelandse hotelletjie met boerekos en boere-gasvryheid.Baie mooi fotos.

    Like

  3. Vir die eerste keer ‘n draai gemaak in Verkykerskop.Ek het nie besef dis ‘n dorpie nie.Altyd gedink dis net die berg se naam.Mens is nooit te oud om te leer nie.

    Like

  4. Dis lekker om nog pragfoto’s van jou te sien. Beny julle daardie kaggelvuur – ‘n verwarmer is maar taamlik sielloos…

    Like

  5. Verlange die laaste paar weke na die Oos Vrystaat wat nou met jou fotos weereens aangewakker word – veral daai vroegoggend sonstraal foto – pragtig!

    Like

  6. Stunning foto’s! Ek het ook ‘n groot liefde vir die Vrystaat, seker om dat ek daar gebore is en daar grootgeword het!

    Like

  7. Ek’s ook mal oor daai area en die Vrystaat sommer in sy geheel. Dis hoogtyd ek en voulief weer bietjie daaikant toe padvat.

    Like

  8. Mooi wêreld met baie netjiese plaasopstalle oral.Ek was nog nooit van die hoofpad af en dieper in die omgewing in nie.Ons was baie verras!

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s