Ons eie Vrystaat is in eie reg ‘n pragtige plek.Verlede naweek was ons vir twee dae op ‘n pragtige plaas in die Memeldistrik.Dit was ysig koud,maar die heerlike hout-kaggelvuur en lekker wyn plus die pragtige omgewing,was sielekos vir dié uitgemergelde Gautengers.
Veral mooi, is die sandsteengebergtes en die wye oop grasvelde tussenin.Geniet dit saam met my.
prag foto’s!
LikeLike
Wow ! Wie het gesĂŞ die Vrystaat is nie mooi nie ! Ons het een maal baie jare gelede by mense op hulle plaas naby Memel oornag. Ek onthou die mense as baie gasvry
LikeLike
Lyk droog?
LikeLike
Ai, hoe mis ek die Vrystaat….hartland…
LikeLike
Bitter droog en koud!
LikeLike
Dankie vir inloer!
LikeLike
unieke wĂŞreld met eiesoortige skoonheid
LikeLike
Daar is iets weemoedigs aan die Vrystaat.
LikeLike
Jy kan dit weer sĂŞ.
LikeLike
Selfs die uitheemse populierbome skep ‘n besondere atmosfeer.
LikeLike
Nogal en veral omdat dit nou winter ook is !
LikeLike
Ai die ou Vrystaat!! My geboortegrond, ek het gereeld in Memel gekom, daar was so ‘n plattelandse hotelletjie met boerekos en boere-gasvryheid.Baie mooi fotos.
LikeLike
cool
LikeLike
Majestieus! Dis die woord wat by my opkom. So mooi !
LikeLike
Vir die eerste keer ‘n draai gemaak in Verkykerskop.Ek het nie besef dis ‘n dorpie nie.Altyd gedink dis net die berg se naam.Mens is nooit te oud om te leer nie.
LikeLike
Thanks.
LikeLike
Dankie vir inloer.
LikeLike
Lieflik!
LikeLike
Dis lekker om nog pragfoto’s van jou te sien. Beny julle daardie kaggelvuur – ‘n verwarmer is maar taamlik sielloos…
LikeLike
Verlange die laaste paar weke na die Oos Vrystaat wat nou met jou fotos weereens aangewakker word – veral daai vroegoggend sonstraal foto – pragtig!
LikeLike
die sonstraalfoto het ek sommer deur die kamervenster van die ou plaashuis waar ons gebly het,geneem.
LikeLike
Vuur is bo-baas,veral as jy so in die vlamme kan instaar en dink!
LikeLike
Dankie!
LikeLike
Die eerste foto is pragtig!
LikeLike
Stunning foto’s! Ek het ook ‘n groot liefde vir die Vrystaat, seker om dat ek daar gebore is en daar grootgeword het!
LikeLike
Ek’s ook mal oor daai area en die Vrystaat sommer in sy geheel. Dis hoogtyd ek en voulief weer bietjie daaikant toe padvat.
LikeLike
Nice foties!Klink of julle dit geniet het!
LikeLike
Die wyn en vuur..onverbeterlik!
LikeLike
Dankie!
LikeLike
Mooi wĂŞreld met baie netjiese plaasopstalle oral.Ek was nog nooit van die hoofpad af en dieper in die omgewing in nie.Ons was baie verras!
LikeLike
🙂
LikeLike
Nice. Baie
LikeLike