Vrystaat!

Ons eie Vrystaat is in eie reg ‘n pragtige plek.Verlede naweek was ons vir twee dae op ‘n pragtige plaas in die Memeldistrik.Dit was ysig koud,maar die heerlike hout-kaggelvuur en lekker wyn plus die pragtige omgewing,was sielekos vir dié uitgemergelde Gautengers.

Veral mooi, is die sandsteengebergtes en die wye oop grasvelde tussenin.Geniet dit saam met my.

32 Replies to “Vrystaat!”

  1. Wow ! Wie het gesĂŞ die Vrystaat is nie mooi nie ! Ons het een maal baie jare gelede by mense op hulle plaas naby Memel oornag. Ek onthou die mense as baie gasvry

    Like

  2. Ai die ou Vrystaat!! My geboortegrond, ek het gereeld in Memel gekom, daar was so ‘n plattelandse hotelletjie met boerekos en boere-gasvryheid.Baie mooi fotos.

    Like

  3. Vir die eerste keer ‘n draai gemaak in Verkykerskop.Ek het nie besef dis ‘n dorpie nie.Altyd gedink dis net die berg se naam.Mens is nooit te oud om te leer nie.

    Like

  4. Dis lekker om nog pragfoto’s van jou te sien. Beny julle daardie kaggelvuur – ‘n verwarmer is maar taamlik sielloos…

    Like

  5. Verlange die laaste paar weke na die Oos Vrystaat wat nou met jou fotos weereens aangewakker word – veral daai vroegoggend sonstraal foto – pragtig!

    Like

  6. Stunning foto’s! Ek het ook ‘n groot liefde vir die Vrystaat, seker om dat ek daar gebore is en daar grootgeword het!

    Like

  7. Ek’s ook mal oor daai area en die Vrystaat sommer in sy geheel. Dis hoogtyd ek en voulief weer bietjie daaikant toe padvat.

    Like

  8. Mooi wĂŞreld met baie netjiese plaasopstalle oral.Ek was nog nooit van die hoofpad af en dieper in die omgewing in nie.Ons was baie verras!

    Like

Leave a comment

LollaseGoete (Lolla's Thingz)

Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer

Kom ek probeer

My stories

Herklink

Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals

I scrap 2

On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....

Making Picture-Perfect Memories for life

Myriad memories frozen in time

Fotografie Anja

Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.

Perdebytjie se nes

'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak

Wildonline.blog

British Wildlife & Photography

Something to Ponder About

Musings on Life - Creative Writing - The Environment

Appeltjie

potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue

Een, Twee, Drie. Blog Myself!

'n Storie oor die wĂŞreld, vir die wĂŞreld.

Natuurfreak3

Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen

Letty-Ann se Ervarings

Aalsie sĂŞ:"Sommer vir die lekker!"

Sagte Klippe

persoonlike blog - cam venter

OSA

Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS

F O T O H A B I T A T E

Simone Foedrowitz - Naturfotografie +