Bobbejane is een van my gunsteling diere. Ek kan hulle ure lank dophou.Hierdie twee het so gesit en visvang, dat hulle koppe eintlik geknik het, soos wanneer klein kindertjies veg teen die vaak.
Hulle is inwoners van die Mahango Wildreservaat in die Caprivistrook in Namibië.
Die is ‘n besonderse foto…
LikeLike
Ek voel ook soms so…
LikeLike
Ag my moeder ! Dis hoe ek op ‘n Sondag na ete voel !
LikeLike
Diep denkers! Bepeins die lewe van ‘n kant af 🙂
LikeLike
Ha!ha!
LikeLike
Bojane het darem baie menslike eienskappe.Dis seker hoekom hulle mens so kan laat lag.
LikeLike
Ek dink daai koppies was redelik leeg op daardie oomblik.
LikeLike
Dankie!
LikeLike
hulle is geweldig amusant
LikeLike
Ek kan weer vir ure na hoenders kyk – veral die haantjies as hulle hul pote so rek lyk dit soos ‘n ballet-passie..; )
LikeLike
lekker sit ek nou en lag…my baas se bynaam is “Kees”!!!
LikeLike
Gorgeous!
LikeLike
Die Hollanders hou van daardie naam. Ek wil my altyd doodlag as ek dit hoor
LikeLike
Dankie vir inloer!
LikeLike
Beste hansworse!
LikeLike
Toe ek jonk was (nog in die goeie oue dae! 🙂 het my oom gedurig ‘n mak bobbejaar gehad. Hel, maar daai goed is stout. En aggressief…
LikeLike
Ek onthou ook nog toe dit “in” was om ‘n bobbejaan agter in die erf aan ‘n paal vasgeketting te hê..gladnie ideaal vir ‘n wilde dier nie!
LikeLike
Lyk hy effens soos ‘n Kees?
LikeLike
So amper mens!
LikeLike