Weerkaatsings

‘n Mens se lewe is soos ‘n weerkaatsing.Soms is dit helder en gedefiniëerd en ander kere is dit dof en melkerig.Elkeen van ons se weerkaatsings lê in wat andere teenoor ons terugkaats,hetsy dit vriendelikheid,liefde,medemenslikheid en ook soms die lelike sy van menswees is.

Ek het al ondervind,dat hoe meer positief jou weerkaatsing is,hoe meer positiewe energie word teruggekaats.Hoe helderder jou motiewe teenoor andere,des te mooier en afgeëts die terugkaatsing.

Helder blou lug in die Sesriemravyn. 

Die weerkaatsing is effens melkerig en dof.

Die lyne raak al hoe meer gedefiniëerd.

Die volmaakte weerkaatsing met selfs die beeld van ‘n swaeltjie ook sigbaar.

Ek sien julle oor ‘n maand weer,gaan bietjie foto’s neem op ‘n geheime plek.

Advertisements

33 thoughts on “Weerkaatsings”

  1. Very true words, we all like to be with people who are positive and happy, well, my opinion for what it’s worth 🙂 Nice pictures, enjoy your trip.

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s