Die klein dingetjies in die lewe

Wanneer ‘n mens kleiner begin kyk rondom jou, is daar ‘n wonderwêreld wat oopgaan.Ongelukkig is ons so ingestel op groot sigbaarhede,dat ons meestal die juweeltjies om ons miskyk.

Ek deel graag hierdie skatjies met julle.

‘n Streepmuisie loer versigtig na water in die bakkie.

Sy dors kry die oorhand en hy druk sy snoetjie in die water.

Twee streepmuisies en hul versamelvoëltjie-drinkebroers.

Dors is ‘n lelike ding,maar in die woestyn is daar vir almal plek,wanneer ‘n ou

afgesnyde bottel ingespan word om die dors te les.Die sterte koek en krul om mekaar!

Muisie,muisie,wat loer uit jou huisie!

Ek is terug,na ‘n wonderlike tyd in die Kgalagadi.Dis ‘n plek waar ‘n mens jou siel weer kan vind!

Advertisements

33 thoughts on “Die klein dingetjies in die lewe”

  1. Sjoe, maar dis die oulikste foto’s. Jy moet dit vir ‘n kompetisie of iets instuur, want ‘n mens sien dit nie elke dag nie. Ek is bly jy het jou tyd daar geniet.

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s