Oorgang

Vandag doen ek my honderdste en moontlik laaste inskrywing op hierdie forum.Dis met ‘n tikkie hartseer en spanning,waarmee ek die wegraping inwag!Ek het baie plesier hierdie kant beleef en sluit nou af met ‘n sonsondergang.

Laat ons wees soos hierdie bootjie,varende na die anderkant,vol optimisme en met die wete dat die son ook weer daar gaan opkom!

Vaarwel almal,sien julle doér oorkant!

Advertisements

13 thoughts on “Oorgang”

  1. Nee weet jy, dis al ‘n ou werf … hehehe… ons het die ontdek en was diep verontreg dat hulle ons blogs gekaap het! Min het ons toe geweet dat dit eintlik ‘n baie gawe werf is en baie verbruikers-vriendelik

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s