Duskant die rivier

Ek sien ons is darem nog duskant die rivier.Met hierdie dagbreekfoto,word daar bewys dat die son altyd iewers sal opkom,al voel dit nie altyd so nie.

Blykbaar moet ons odes oor mekaar skryf.Ek sal nie weet waar om te begin nie!

Tina en I like silly things..grapjasse met ernstige kante ook,Vega,Carol en Katrina..onderwysers met al hulle oulike skoolstories,Ek-Myself en Net Ek..altyd iets interessants,(ek raak altyd deurmekaar met julle twee!),Latino..foto’s en skrywes oor daardie verre land waar baie Afrikaners bly, hysmal..my gunsteling digter,Ouboet..die stoute skeppende digter en navorser,Blikskottel wat altyd politieke roeringe veroorsaak,Henry..man van min woorde,waarvan “nice foties” sy gunstelinge is,exi-on-perfexi..ook digter en “stirrer”,Jeanne..oulike jong ma,wat heerlik skryf oor allerdaagse gebeure,Bruggie..soms kostelik en spreek politieke en sosiale kwessies aan,Tannie frann..liewe vrou wat ons op hoogte hou van die kultuurdinge,Lora..plat op die aarde,georganiseerd en met ‘n respekte vir goeie kos,Beate..sagte mens met ‘n deernis vir ander,Druktyd..ook ‘n jong ma wat allerdaagse gebeure kan laat leef in haar skryfsels,Madhatter..heerlike skryftrant oor allerhande dinge en ook met ‘n skerp humor, Abrham..die geheimsinnige man met sy oupa en kind gesprekke,wat mens altyd laat dink,Neander..die nugter akademikus en musikant, by wie ons altyd iets leer,Wonkeytrolley..hardwerkend en interessante stories oor sy fabriek,Pronknografie met haar pragtige kleurvolle blad en interessante skryfsels,Lou..nugter vrou,altyd met goeie raad,ou Fransie..altyd op ‘n uitk@ksessie teen onse mensies,maar ook met ‘n sagte kantjie iewers(hy wil dit net nie erken nie),Hennie van Deventer..lekker stories uit sy joernalisdae en ook uit die natuur,Zeppie..onse man in die uur van nood,bystand verleen oor die grote skuif,Frik en Deon met hulle musiekkennis,Krokowaan wat deesdae min skryf en laastens my gunsteling……….LEWIES! Ai,die man kan skryf en hy het ‘n humorsin soos min!Amper vergeet ek die liewe roosdoring wat altyd daar uit die verte ons op hoogte hou van alles oorkant die groot dam!

As ek iemand uitgelaat het,laat weet net,dan skryf ek vir jou ‘n spesiale ode!Almal hier is besondere siele!

Sien julle,die son het weer opgekom!

20 Replies to “Duskant die rivier”

  1. so is ek toe die agter-os wat ook die kraal maak! :-)ons sal maar sien hoe lyk dinge na die stilte wat die 19e gaan kom

    Like

  2. Hene aspris,ek het jou nie aspris uitgelaat nie!My ode aan jou is dat jy altyd sulke oulike grappies pos,veral die reeks oor die rekenaarverslaafdheid van die mens.Dan nog jou eie mooi foto’s ook!Ek vra groot askies!

    Like

  3. Dankie dat jy my ook genoem het. Weens die tydverskil, mis ek nogal baie skrywes. Het dit nou eers raak gelees. Hoop ons almal kan vorentoe weer saam gesels en dalk is dit nie so sleg as wat ons nou dink dit gaan wees nie.

    Like

  4. Lekker, elkeen my sy eie is en so amper, amper voel ons al soos familie!Jy het van Perdebytjie met haar mooi foto’s en toere vergeet!!! 🙂

    Like

Leave a comment

LollaseGoete (Lolla's Thingz)

Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer

Kom ek probeer

My stories

Herklink

Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals

I scrap 2

On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....

Making Picture-Perfect Memories for life

Myriad memories frozen in time

Fotografie Anja

Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.

Perdebytjie se nes

'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak

Wildonline.blog

British Wildlife & Photography

Something to Ponder About

Musings on Life - Creative Writing - The Environment

Appeltjie

potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue

Een, Twee, Drie. Blog Myself!

'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.

Natuurfreak3

Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen

Letty-Ann se Ervarings

Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"

Sagte Klippe

persoonlike blog - cam venter

OSA

Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS

F O T O H A B I T A T E

Simone Foedrowitz - Naturfotografie +