Sielige skat

Hierdie ou dierasie is my “kleinkind” en ek moes hom verlede naweek oppas.Ek het sy kombers gewas en oor die tuinstoele gegooi om droog te word.Toe ek weer kyk,sit ta daar met die mismoedigste uitdrukking op sy gesig.Hy wil mens die heeltyd sien en toe ons hom ignoreer en rugby in die sitkamer kyk,het hy daar opgeklim,seker “om beter te kan sien my kind”(alla Rooikappie se ouma).

Die ou het ‘n hele uur daar deurgebring en net al treuriger en treuriger begin lyk.Hy is ‘n regte ou skattebol en wie se hart sal nou nie week word by aanskoue van so ‘n hanggevreet nie?

Die foto’s is bietjie greinerig,want ek het dit met my selfoon geneem.

Advertisements

21 thoughts on “Sielige skat”

  1. Hy hol heeldag om die huis soos wat ons binne rond beweeg.Saans mag hy inkom en dan klim hy met daardie grote lyf op manlief se skoot.Dis nou lagwekkend om te sien!

    Like

  2. ek dink, daarom is ekmaar CM sal seker op jou vraag oor die definisie van dink iets wou se^ wat min of meer neerkom op ” ek dink, daarom bestaan jy nie om ook te dink nie “

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s