Mag ons trek ook so mooi afloop soos hierdie gemsbokke se trek oor die wye vlaktes van Tsondabvallei!
'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
Mag ons trek ook so mooi afloop soos hierdie gemsbokke se trek oor die wye vlaktes van Tsondabvallei!
Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer
My stories
Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals
It's Religion, stupid!
On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....
Myriad memories frozen in time
Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.
'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
British Wildlife & Photography
Musings on Life - Creative Writing - The Environment
potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue
'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.
Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen
Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"
persoonlike blog - cam venter
Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS
Simone Foedrowitz - Naturfotografie +
Daai ligstreep maak die foto heel besonders.
LikeLike
Wow ! Dis ontsettend mooi ! XXX
LikeLike
Dis ‘n fantastiese foto. Ek hoop ons sien darem ook iets mooi op die skerm terwyl ons trek. 😉
LikeLike
DÃt, is nou mooi!
LikeLike
Sjoe dis mooi
LikeLike
O, Bytjie, dis stunning!Die wolke en skaduwees op die berge en die ligstreep…wow!
LikeLike
net : die mens is die wanordelikste dier in die heelal
LikeLike
Stunning – vrek jou foto’s is en bly mooi
LikeLike
ek wil saam trek!
LikeLike
Jy gaan saam!
LikeLike
Dankie ek waardeer!
LikeLike
Dis oor die mens homself heeltemal losgemaak het van sy natuur.
LikeLike
Die foto is nie so mooi soos wat die toneel regtig gelyk het nie.Ongelukkig kan mens dit nooit vasvang soos die oog dit sien nie!
LikeLike
Dankie!
LikeLike
Dankie vir inloer,Latino!
LikeLike
Ons klink almal redelik angstig.Mens wil maar sekuriteit hê!
LikeLike
Dankie,Caro!
LikeLike
Die wolke was daardie dag verskriklik mooi en die son het toe net deurgebreek!
LikeLike
Nice fotie!
LikeLike
🙂
LikeLike
Sien jy is toe ook veilig hier!
LikeLike
Ja ek het aangekom,maar dit voel so vreemd!
LikeLike