Vrek gesukkel

Ek het nou skoon ‘n spasma in my nek.Ek het al die verkeerde knoppe gedruk en op die end geëindig met ‘n vis bo-aan my blad.Hopelik gaan dit nie ‘n stink vis wees nie,maar hier is ek nou!

Verder is dit ‘n pienk spulletjie,maar dit moet nou maar vireers so bly.

Advertisements

24 thoughts on “Vrek gesukkel”

    1. Haha!Hy lyk en ruik na vis!Ons gaan seker nog ‘n rukkie kleitrap.Tans wys my nuwe inskrywing nie eers op my blad nie.Ek moet elke keer kliek by my “onlangse inskrywings”.Dalk het ek iets verkeerd gedoen.

      Like

  1. Ek het net so lekker gesukkel maar as jy op jou eie blog se webwerf is kyk links bo is die “links” webwerf en dan jou naam kliek op jou username en dan op agtergrond of opskrif en gaan maak laai jou foto of prentjie en maak dit reg.Hoop julle kom reg…dit is maar baie vreemd…:-))

    Like

  2. Hallo! Ek kom sê net haai en baai om te “oefen” hoe alles werk. Ongelukkig kan ek nie vriendskapsaansoeke aanvaar nie, want die skerm gee my ‘n rooi boodskap. Sal later teruggaan en probeer. Welkom, welkom. Sit, dan drink ons gou “koffie”.

    Like

    1. Inskrywing is seker ‘n nuwe skryfsel en byskrywing is dalk as mens nog iets by jou inskrywing wil voeg!Ai tog,ek weet nie,maar ek is bly jy is hier!

      Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s