Vrek gesukkel

Ek het nou skoon ‘n spasma in my nek.Ek het al die verkeerde knoppe gedruk en op die end geëindig met ‘n vis bo-aan my blad.Hopelik gaan dit nie ‘n stink vis wees nie,maar hier is ek nou!

Verder is dit ‘n pienk spulletjie,maar dit moet nou maar vireers so bly.

24 Replies to “Vrek gesukkel”

  1. Jy is verder as ek Ek kry nie eers die geskryfde deel verander nie … *fluister * dis die vreemdste perdeby wat ek nog ooit gesien het. 🙂 *koes*

    Like

    1. Haha!Hy lyk en ruik na vis!Ons gaan seker nog ‘n rukkie kleitrap.Tans wys my nuwe inskrywing nie eers op my blad nie.Ek moet elke keer kliek by my “onlangse inskrywings”.Dalk het ek iets verkeerd gedoen.

      Like

  2. Ek het net so lekker gesukkel maar as jy op jou eie blog se webwerf is kyk links bo is die “links” webwerf en dan jou naam kliek op jou username en dan op agtergrond of opskrif en gaan maak laai jou foto of prentjie en maak dit reg.Hoop julle kom reg…dit is maar baie vreemd…:-))

    Like

  3. Hallo! Ek kom sê net haai en baai om te “oefen” hoe alles werk. Ongelukkig kan ek nie vriendskapsaansoeke aanvaar nie, want die skerm gee my ‘n rooi boodskap. Sal later teruggaan en probeer. Welkom, welkom. Sit, dan drink ons gou “koffie”.

    Like

    1. Inskrywing is seker ‘n nuwe skryfsel en byskrywing is dalk as mens nog iets by jou inskrywing wil voeg!Ai tog,ek weet nie,maar ek is bly jy is hier!

      Like

Leave a comment

LollaseGoete (Lolla's Thingz)

Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer

Kom ek probeer

My stories

Herklink

Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals

I scrap 2

On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....

Making Picture-Perfect Memories for life

Myriad memories frozen in time

Fotografie Anja

Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.

Perdebytjie se nes

'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak

Wildonline.blog

British Wildlife & Photography

Something to Ponder About

Musings on Life - Creative Writing - The Environment

Appeltjie

potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue

Een, Twee, Drie. Blog Myself!

'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.

Natuurfreak3

Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen

Letty-Ann se Ervarings

Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"

Sagte Klippe

persoonlike blog - cam venter

OSA

Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS

F O T O H A B I T A T E

Simone Foedrowitz - Naturfotografie +