Skeepswrakke

Die see is nie ‘n speelplek nie.Oppad Skedelkus Nasionale park toe,tref ‘n mens eers hierdie wrak aan net na Wlotzkasbaken en kort duskant Hentiesbaai.

Hierdie treurige verbrande  wrak,lê tussen Kaap Kruis en die ingang na die Skedelkuspark.Hulle is tans besig om hom af te takel en binnekort sal daar seker net ‘n geraamte oorbly.

Tussen die Skedelkuspark se hek en Torrabaai,is slegs ‘n paar flentertjies van hierdie baie ou seilskip oor.

Dieselfde wrak vanaf die anderkant.

Ou ratte en stukke ysteroorblyfsels van die Winston

 

Advertisements

28 thoughts on “Skeepswrakke”

  1. A picture’s worth a thousand words. 🙂
    Perdebytjie ek wonder of die mense weet van jou antw op hul kommentaar? As jy hul eposnaam in die antwoord tik bv, @avega dan kry mens epos kennisgewing van jou antwoord. Jy hover oor die blogger se avatar en dan kyk jy onder aan bladsy vir die naam. Anders weet hul nie jy’t geantw nie. (Altans dis wat iemand gesê het)

    Like

  2. Hi By, ook die eerste keer dat ek by jou inloer vandat ons aan hierdie kant is… hoop dit gaan goed!

    Sulke foto’s gee my altyd rillings, want ek dink altyd aan die arme mensies betrokke!

    Like

  3. Hi Perdebytjie. Jammer dat daar geen naam is nie. Ons was in 2010 en 2012 daar en het ongelooflike mooi fotos van die skip geneem. Die fotos van 2010 is geneem toe die water spieëlglad was, en 2012 ongelooflik onstuimig. Was reeds op soek na die naam van die skip, toe ek by jou uitkom! 2012 het ons ook die kabelboot, die Chamorel gesien, wat besig was om te brand! Geniet julle pragtige land! Rina van Suid Afrika

    Like

    1. jarinaoos@yahoo.com Beste Rina,ek hoop jy kry hierdie boodskap.Dankie dat jy op my werf kom loer het.Dis altyd lekker om nuwe mense daar te sien.Jy moet ook hier inskakel en van jou mooi foto’s plaas.Ek is nie ‘n Namibiër nie,maar woon wel ‘n paar weke ‘n jaar daar.Het al die hele land deurkruis en is mal daaroor.Hoop ek hoor weer van jou.

      Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s