Skedelkus,plek van beendere

Hierdie besondere plek in Namibië,is nie net afgeleë nie,maar ook ongenaakbaar.Nie alleen het baie skepe en hul bemanning langs hierdie woeste, eensame kuslyn vergaan nie,maar hier lê die siklus van lewe en dood naak in die sand en tussen die klippe.Ek het oor ‘n baie klein area op hierdie versameling beendere van verskillende diere afgekom.Terwyl ek met die see se geruis in my ore,die wind in my hare en die absolute verlatenheid as metgeselle,dit gefotografeer het,het ek weereens besef hoe verganklik alles is!

Advertisements

25 thoughts on “Skedelkus,plek van beendere”

    1. @monicahaddad
      Ons kon ook nie die hele park besoek nie.Jy moet met ‘n gids gaan.Mens kan egter tot by Terracebaai gaan.Dis waar al die vissermanne uithang en dit raak glo besig oor die feesseisoen.Toe ons daar was,was daar net ‘n paar siele.

      Like

  1. Besonders.

    Ek het ‘n ruk terug ‘n skedel van ‘n dassie teruggebring huistoe. Weet nie wat my besiel het nie. Nou pla dit my en wil ek dit weer terugneem waar dit vandaan kom.

    Like

  2. @sirpsa
    Mens voel so half dis verkeerd om sulke goed uit die natuur te verwyder,veral as mens begin besef hoe ‘n impak die mens op sy omgewing het.Ek het aan niks geraak nie,net die foto’s geneem en gedink!

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s