Die wye wêreld wink

Uitendelik is Kwaaitjie Koekoek gereed om die wêreld aan te durf! Vanoggend sit hy buite die nes op die varingblare en die twee Janfrederikke gaan vreeslik tekere soos hulle hom aanmoedig.Vanmiddag sak daar ‘n reënbui uit en ek was verniet bekommerd,want toe ek gaan kyk,sit hy slaggereed om sy vlieglesse te hervat!

Uit die nes en reg vir die wye wêreld!
Nog bietjie skrikkerig!
Balanseer nog bietjie bewerig.
Kyk ma, ek gaan vlieg!
Kopskoot..kyk my mooi ogies.
Bang,maar ek moet maar!
Advertisements

20 thoughts on “Die wye wêreld wink”

    1. @tina10 Ek geniet dit so om sy vordering dop te hou.My senuwees is effens klaar,want hy is nou op sy kwesbaarste.Dis koud en nat en ek hoop die bure se kat hou ook nie van reën nie!

      Like

  1. Dit was nou ‘n lekker storie! nou lê die vrou-soek stukkie voor. Ek het ook nog nooit ‘n koek koek van so naby gesien nie. Wonder of hy daar in die omgewing gaan bly……

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s