Sommer naby

‘n Mens is geneig om te dink dat mooi en interessante dinge altyd vêrweg moet wees.Soms hunker jy om weg te gaan na ander plekke en stem dit jou ongelukkig as dit nie kan gebeur nie.Die ou Engelse spreekwoord,”familiarity breeds contempt”,is só waar,wanneer ons alledaagse bestaan saai en vervelig raak en ons nie meer die mooi om ons raaksien nie!

Ek het ‘n draai in my vervelige,Gautengtuin gaan maak en besef skoonheid is slegs ‘n paar millimeters weg!Ek deel dit graag met julle.

Wilde Irisse blom hierdie jaar besonder mooi.
Klein,maar pragtig.
Wie kon dink dat ‘n Gautengsonsondergang so mooi kan wees?
Advertisements

12 thoughts on “Sommer naby”

  1. Ek het die mal perd opgesaal om ‘n klomp vertrekke in die huis te verf, het so met die verblyery myself egter voorgeneem om elke dag iets besonders in my onmiddellike nabyheid te soek om af te neem.
    Hier wys jy nou wat gedoen kan word

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s