Tuinier kom roep my netnou en wie sit daar in die boom..?Kwaatjie Koekoek! Hy lyk te pragtig en toe ek nader kom,vlieg hy met sterk vlerke na ‘n volgende boom.Hy sit so pragtig oop en bloot,dat ek storm vir my kamera en vinnig nog ‘n paar foto’s neem!Die Janfrederikke voer die klein skelmpie nog steeds en ek wonder wanneer gaan hy self begin kos soek!
Ai,ek voel so verheug dat hierdie sover ‘n suksesstorie is!
Hy is regtig pragtig.
Of maybe is dit nog ‘n sy!
LikeLike
‘n HySy Koekoek
@adage
LikeLike
@adage
Dis moeilik om te sĂª, want die Piet-my-vrou mannetjies en wyfies lyk eenders.
LikeLike
Jip hy lyk vet gevreet…
LikeLike
@zephur
Mens verstom jou oor die oorlewingsdrang in die natuur!
LikeLike
Ag hoe mooi! Hy/sy is darem vinnig gegroei!
LikeLike
@tina10
Dis verstommend dat hy so vinnig gegroei het binne ‘n tydperk van twintig dae!
LikeLike
Jippeee!
LikeLike
@monicahaddad
Ek is net so bly!
LikeLike
Nice!
LikeLike
@henry
Jip!
LikeLike
pragtig. Lyn na ‘n groterige klein parasiet.
LikeLike
Was veronderstel om “Lyk” te wees đŸ™‚
LikeLike
@vega
Hy is heelwat groter as die ouers!
LikeLike
A survivor!
LikeLike
@madhatter
Beslis!Hy het al twee verskriklike storms oorleef en twee reuse katte van my buurman ook!
LikeLike
pragtige gevogelte!
LikeLike
@rosiemetdorings
Voel soos my eie kind!
LikeLike