Nuwe kinnerkies

My ander honde is nou al meer as 'n jaar dood en skielik kry manlief 'n bevlieging dat ons weer honnegeselskap nodig het!Ek was aanvanklik daarteen gekant,want ons kon enige tyd deure toemaak en gaan waar ons wil.Toe die tweetjies Vrydagaand hier aanland het my hart vermurwe en nou maak mens maar planne om die honde! …