Help asseblief!

Ek wil bitter graag bloggers soos Neander,Katrina en Hysmal se blogs lees,maar weet nie hoe om daar uit te kom nie!Gee asseblief raad julle slimmes!

Advertisements

9 thoughts on “Help asseblief!”

  1. Jy kan ook by die litnet tuisblad kyk Gaan na blogs en dan sal jy reg ‘n plek sien waar jy hulle alfabeties kan rangskik en dan kan jy hulle opsoek al is hulle nie regtig aktiewe lede nie. Ek het al kommentaar by nie-aktiewe lede gelaat maar nooit antwoord gekry nie en is te lui om weer te gaan kyk of hulle antwoord. Dalk kry hulle nie kennis van die kommentaar nie.

    Like

  2. Dankie Tina!Ek kom darem nou reg.Hierdie webwerf is voorwaar ‘n uitdaging vir tegnologies agtergeblewenes,maar ek sal my NIE laat onderkry nie!

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s