Frustrasie!

Ek wil sommer my hare uitpluk,want ek kry nie reg om foto’s te laai nie.Elke keer is daar ‘n kennisgewing wat sê dat my fotogrootte die toegelate grootte oorskry.Ek het hulle al kleiner gemaak,maar die probleem bly.Dis SOOO frustrerend,want ek wil verder vertel van ons uitstappie,met foto’s.Daarsonder,kan ek dit netsowel los!

Help,help!!

Advertisements

12 thoughts on “Frustrasie!”

  1. Agge nee! Hoekom compress jy hulle nie tot webwerfgrootte met Microsoft Picture Manager nie? Dan’s daar so min aan hulle dat niemand wat hulle wil steel, hulle groter as ‘n posseël kan druk nie!

    Like

    1. @twaksak
      Ekskuus ek antwoord nou eers.Ek was so vies vir die gesukkel,dat ek sommer twee dae lank alle bande met my rekenaar gebreek het!Zeppie het ‘n stap vir stap metode gegee hoe om dit te doen.Ek kan dit nie onthou nie.Miskien moet jy hom vra.Hy is die boffin hier!

      Like

  2. Ek stuur sommer die foto’s vir myself dan weet ek hulle is klein genoeg Anders gebruik ek FastStone Photo Resizer wat mens gratis van die net kan aflaai. Jy kan daarmee enige grootte maak en dit werk maklik selfs ek kon dit na ‘n rukkie se uitkyk gebruik.

    Ek worstel ook die middag met die stoor van foto’s op die internet en dan vat dit nie die plek op jou blog nie. Die krag was egter af en nie meer lus vir sukkel nie

    Like

    1. @tina10
      Laai ek nou eers die program af,dan stoor ek die foto’s wat ek wil plaas op die internet en trek dit van daar af na my blog?Verduidelik asb stap vir stap wat ek moet doen.Ekskuus dat ek so ‘n pyn is!

      Like

  3. Ek het daardie frustrasie ook deurgemaak en die enigste oplossing, behalwe as mens suksesvol is om te doen wat Tina nou wil doen en Petronell aanbeveel het, is om ´n nuwe blog te begin. Met die hulp van Tina en Zeppie, was dit toe darem uiteindelik suksesvol. Sterkte!

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s