Vragmotorbestuurders en Grensposte

Mens is alte geneig om jou vreeslik te vererg vir hierdie "onkruidspesie"op ons paaie.Hulle ry die paaie stukkend,ry soos maniakke en stel motoriste gedurig in gevaar! Ek sien egter 'n ander sy van hierdie hoogs uitputtende en senutergende werk. Ons ry gereeld Namibie toe met die Transkalaharihoofweg deur Botswana.Vir diegene wat nog nie die pad …