Verslag

Uiteindelik het die dag toe aangebreek.Perdebytjie is nou amptelik ‘n pensioenaris (met die klem op die NAAR) en ‘n ouma,sommer so binne ‘n week.

Aanvanklik was sy gekant teen die ouma-titel,maar na vanoggend se gebeure,het sy besluit,dis nogal nie te onaardig nie!’n Pragtige gesonde ou seuntjie word toe hier teen twaalfuur se stryk in haar arms gedruk en ouma Perdebytjie zoem die hele wereld vol!

Sy is nog net nie baie tevrede met die p……NARIS-titel nie,maar ‘n afslaggie hier en ‘n afslaggie daar,sal seker haar ontstuimige gemoed sussss!

Advertisements

21 thoughts on “Verslag”

  1. Nee wat ek is nou nog nie aan die afslaggie gewoond nie … ek was in die begin skoon verontwaardig as hulle vir my vra en ek vergeet om vir afslag te vra. Alles word mens egter gewoond.

    Baie geluk met die kleinding. Hoop hy sal vir julle tonne vreugde verskaf

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s