Aanvaarding

Uiteindelik sit Perdebytjie nou hier in haar volle ouma-“grandeur”! Ek “kuier”nou al van gister af by dogtertjielief en ons tweetjies doen die gestreepte-pakkie-dril,sonder om asem te skep! Gelukkig is dit ‘n maklike baba en die mammie hanteer dit goed.

‘n Mens besef net weereens hoe kwesbaar en afhanklik ‘n klein mensie is.Ten spyte daarvan,is die wêreld steeds oorbevolk.Ek kon dit nog nooit verstaan nie!

Nouja,nietemin,desnieteenstaande,overgesetsynde…dis piepie,poefie,eaty all day long…die knapie roep weer! Nog nie eers kans gehad om my kamera uit te haal nie!

Fluister..ek het nou die titel aanvaar! O..U..M..A!

Advertisements

14 thoughts on “Aanvaarding”

  1. As jy nie kan wen nie moet jy maar join! Dink net as hy nou ‘n kleuter word hoe gaan jy hom geniet om te wys hoe wonderlike oumie jy kan wees.
    Geniet jou kuiertjie … ek is skoon jaloers

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s