Die Schnauchies se vakansiemanewales

Ons twee woefies is vreeslik energiek.Ook maar goedso,want dan kry ons ook bietjie oefening!Ons stap elke dag langs die see,maar dan gedra die twee hulle soos varke…beblaf alles en almal,vreet vrot goed wat uitgespoel lΓͺ,lig orals been,poef waar hulle nie moet nie en so aan…Ek skaam my regtig vir die twee.

Die beste plek om hulle heen te neem,is die duine in.Daar kan hulle niemand verpes nie en dit forseer ons om blaas-blaas agterna te hardloop.Ek het hulle eergister in aksie afgeneem.

_MG_0692
Frankie spring weg met ‘n vaart!
_MG_0704
Tienkie kyk net,want sy is bietjie skrikkerig.
_MG_0738
Frankie het seker tien keer op en af gehardloop.Vandat sy hartklep herstel is,is daar geen keer aan sy energievlakke nie!
_MG_0761
Natuurlik moet hy vir sussie karnuffel!
Advertisements

30 thoughts on “Die Schnauchies se vakansiemanewales”

  1. Ag kyk net hoe mooi Ek moet die skakel na jou blog vir my sus gee Sy is net so dol oor hulle!
    Wens ek kon een van jou foto’s steel Die aksie is deel van my opdrag

    Like

  2. hulle geniet hulleself behoorlik.
    Hierdie ene wat homself aan my vasgeplak het laat ek deesdae nie meer sonder leiband loop nie – dis nou nadat ek hom die een dag behoorlik moes inhardloop. Gelukkig is sy beentjies kort en het hy gou moeg begin word

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s