Gesigte in die natuur

In die natuur is baie gesigte en ek het van manlief se foto’s gesteel,aangesien dit sy afdeling is.

_B0O2309a
Slapende menere in Mahangu Wildreservaat.
_R1R0042
Diepdenker…
_65R2941
Versigtige gesiggie
_65R2819
Waar’s my mammie?

_R1R3589_R1R2107

 

 

Advertisements

30 thoughts on “Gesigte in die natuur”

  1. Baie, baie mooi fotos. Die welpies is my gunsteling, maar so gepraat van doonse..vanoggend 03h00 toe ek leepoog voor die t.v lê met ‘n beker lem-sip was daar so ‘n lekker ou Hammer Horror uit 195o something op oor ‘n Yeti-jag in die Himalayas. Ou Peter Cushing wat ook nou al jare terug dood is het daarin gespeel. Daardie yetis in die film was erg grusame lede van die doons familie..hehe.

    Like

      1. Jip, die wit wolle het soos sneeu oor die Himalayas gelê nadat hulle die explorers se handsakke uitgedop en die inhoud verskeur het… 😉

        Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s