Lig…..

kan die mooiste kleure op donker wolke verf,deur die digste mis beur en die landskap prentjiemooi laat lyk, wolke met silwer randjies skep….

_MG_1088
Sonsondergang,Swakopmund.
_MG_0948
Vroegoggendmis by Bloedkoppie,Naukloof Nasionale Park.
_MG_9153
Sonstrale vreet aan miswolke,Ugabrivier omgewing,Damaraland.

 

Advertisements

14 thoughts on “Lig…..”

  1. Die volgende plek van besoek op my Bucket list danksy jou foto’s, is Swakopmund. Was einde 1979 laas daar 😦 wat ‘n skande is

    Pragtige foto’s. ek vermoed nes ek, het jy ook hope sonopkoms en -ondergang foto’s.

    Like

    1. @rosiemetdorings Jy gaan geskok wees as jy Swakopmund nou sien.Dis lankal nie meer daardie pragtige Duitse dorpie van destyds nie.Daar is oral yslike moderne huise,winkelsentrums en ‘n groot nywerheidsgebied.Dis eintlik hartseer.Winkelgroepe soos Something Fishy,Clics,Woolworths,Fruit & Veg,Spar,Wimpy die hele lot,druk stadig maar seker die tradisionele besighede dood.Die ou dorp is egter nog vol lekker eetplekkies en het ‘n eie atmosfeer.Die duine en see bly darem soos eeue terug.

      Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s