Avatar ,O Avatar…

Ai tog,ek sukkel julle! As ek probeer om ‘n foto te laai vir my avatar,gooi die skerm:”page not found”!

Is daar dalk ‘n slimme onder julle wat vir my stap vir stap kan verduidelik wat om te doen?

Untitled-1APIE
Op die oomblik voel ek soos hierdie aap..dom en dodelik gefrustreerd!Ek gil sommer!

 

Advertisements

20 thoughts on “Avatar ,O Avatar…”

  1. Ek het die een aand my as af gesukkel en NIKS wou laai nie, nie eers my vorige blogs nie. 2 dae later was alles weer soos dit moes wees, sonder dat ek self iets gedaan het

    Like

  2. Ok hier gaan ons:
    1. Kies ‘n prentjie -hihihihi – hier is dit nog maklik
    2. Google Freestone Photo resizer en gebruik dit om jou prentjie heel klein te maak so 120X60
    3.Llaai dit dan op die gewone manier

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s