is lewegewend,sorg vir wonderlike natuurtonele,skep rustigheid,boesem vrees in en laat mens soms met verwondering staan oor die brute mag daarvan.Water is een van die wonderlikste dinge op die planeet.Daarsonder sou niemand vandag in ‘n virtuele ruimte met mekaar oor water kon praat nie.
Jou inskrywings is altyd enig in sy soort … Baie mooi
LikeLike
@tina10 Baie dankie,dis lekker as jy hier kuier.
LikeLike
Jou foto’s is altyd fantasties!
Sjoe, ek is rerig mal oor die eerste een!
LikeLike
@cbl1979 Dankie! 🙂
LikeLike
Wow!
LikeLike
@charly 🙂
LikeLike
Nice foties, soos altyd!
LikeLike
Ditto.
LikeLike
@sirpsa en @kompethenry Dankie julle twee,ek waardeer die inloer hier!
LikeLike
@perdebytjie
ek voeg my stem ook sommer hier by. dit is pragtige foto’s.
Water is darem maar ‘n wonderlike medium om af te neem
LikeLike
Ons volgende Namibia trip is die suide, daarna die verre noorde….en hopelik teen daai tyd het ons al ‘n eie plekkie langs daai see.
LikeLike
@blikskottel Julle sal nie spyt wees nie!
LikeLike
Baie mooi!
LikeLike
@ek-myself Dankie!
LikeLike
Water maak die moeiste skaduwees, moet weer na my fotos te kyk
LikeLike
@fanjan Dankie vir inloer!
LikeLike
Pragtige fotos, ek wil nog graag daar n draai gaan maak.
LikeLike
@diefotoman Daar is ongelooflike fotogeleenthede!
LikeLike
Dit is weer uitstaande fotos @perdebytjie
LikeLike
@marynam Baie dankie!
LikeLike
Ek het daai valle uit die lug gesien… maar nooit daar uitgekom om te swem nie! Daai dae het ander ons minder welkom laat voel!! 😉
LikeLiked by 1 person
Oorlogsdae… gelukkig verby!
LikeLike