Swart en wit..

Ek is mal oor ou murasies en die feit dat die foto’s in swart en wit is,laat dit nog ouer en geheimsinniger lyk.

_Z4D7691a copy
Ou Ganabstasiegeboutjie tussen Luderitz en Aus.
IMG_3785
Kolmanskop naby Luderitz.
Advertisements

8 thoughts on “Swart en wit..”

  1. Wow, ek is absoluut mal oor jou foto’s Perdebytjie! Sjoe!

    Kolmanskop is ook al lankal op my lysie, weet net nie of ek ooit daar gaan uitkom nie!

    Like

    1. @charly Vir my is die ding met murasies,daardie rondloop in die plek,die wonder oor wie daar gebly het en hoekom alles verval het,daardie hartseer atmosfeer..en dan neem ek die foto,met die storie in my kop vasgevang…vir my ‘n spirituele ervaring,al is ek nie godsdienstig nie.

      Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s