Uiteindelik….

is ek ook hier.Ek het my vrek gesukkel,maar nou hoop ek om deel te wees van almal wat daar van LitNet af weggevlug het.Ek moet nog probeer om my ander goed oor te skuif hierheen.Ek weet net nie lekker hoe om die aangesig van my blog te verbeter nie.Enige slimmes daarbuite wat raad kan gee?

Advertisements

19 thoughts on “Uiteindelik….”

      1. Ek het jou perdebytjie.wordpress.com adres ingetik in die webbrowser en jou toe darem gekry. Ander maniere werk nie. Het e-pos gekry dat jy my volg, mar dit wys nerens in WP nie.

        Like

  1. Hello, welkom op hierdie werf 🙂 Sommer by rondoptaliedraai gesien julle sukkel om bymekaar uit te kom toe kom kyk ek wat gaan aan.

    Like

  2. Hi! Ek lewer nou kommentaar met my WP-rekening wat ek destyds geopen het om kommentaar by iemand te kon lewer wat vir die trolle gevlug het. Ek wil nie oorhaastig my LitNetblog hiernatoe skuif nie, gaan eers vir Naomi kans gee om haar woord gestand te doen.

    Like

    1. Dankie Tina.Ek is net so bly om hier te wees.Dis eintlik verstommend hoe geheg mens raak aan mense wat mens nog nooit eers ontmoet het nie!

      Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s