Die poort na suksesvolle regstellende inkopies

Vandag voel alles darem weer normaal.Hierdie hoofstuk is nou verby,ons gaan aan met ons lewe,ry môre terug huis toe en dan moet ons maar nuwe selfone aanskaf. Die verlies wat ons gely het was ongeveer R60000, saam met die herstelkoste,hersien van alarmstelsel en ons kollega se verlies. Ek hoop die ou wat my selfoon vir …

Perdeby is wéér die blixem in want

vanaand toe ons tuiskom,na 'n lekker uiteet,moes ons vaskyk in 'n stukkende skuifdeur wat oopstaan.Binne in die slaapkamer lê 'n reuse groot klip en die spoor van regstellende inkopies strek van daar af! 'n Werkskollega wat vanaand by ons oorslaap se laptop met al sy werk op plus sy beursie met 3000 Pula is geneem.In …

Woorde…

is die kern van ons bestaan.Sonder woorde sou ons nie hier in die virtuele ruimte met vreemdelinge kon gesels nie.Sonder woorde sou ons niks wees nie...geen boeke,geen geskrifte,geen loopbane,geen selfone,geen rekenaars,geen tegnologie,geen wetenskap...niks. Sonder woorde is ons terug by ons oerouers,wat in grotte gewoon het en slegs met gebare en geluide gekommunikeer het. Woorde maak …

Om te bou in ‘n township

Ons woon definitief in twee wêrelde hier in SA.My getroue huishulp doen tans aanbouings by haar huis en ek volg elke stap met belangstelling. Eerstens wil goeie swart bouers wat in wit gebiede bouwerk doen,nie in townships bou nie,dus is daar 'n keuse tussen kansvatters of totale onkundiges.Let wel,ek is glad nie besig om hier …

Geveerdes

Ek hou vreeslik daarvan om na geveerdes te kyk.Vir my is hulle die sinnebeeld van vryheid en ondernemingsgees.Hulle pas aan by omstandighede.Waar die mens die omgewing verander het,maak hulle planne om te oorleef,hetsy met 'n nes onder 'n dak of bo-op 'n nou vensterbank van 'n wolkekrabber of selfs in 'n hangende potplant.Die geveerdes wat …