Geveerdes

Ek hou vreeslik daarvan om na geveerdes te kyk.Vir my is hulle die sinnebeeld van vryheid en ondernemingsgees.Hulle pas aan by omstandighede.Waar die mens die omgewing verander het,maak hulle planne om te oorleef,hetsy met ‘n nes onder ‘n dak of bo-op ‘n nou vensterbank van ‘n wolkekrabber of selfs in ‘n hangende potplant.Die geveerdes wat oorleef is diΓ© wat altyd planne maak!

 

Image

Advertisements

19 thoughts on “Geveerdes”

    1. Dankie!Ek wou nog foto’s plaas,maar weet nie hoe nie.Het jy dalk raad?Wanneer ek kliek op new post,dan vra hulle text of photo of wat ookal.As ek text kliek is daar net opsie vir een foto.

      Like

    1. Baie dankie.Dit is koringvoels,maar ek is nog bietjie dom met foto’s laai op hierdie werf.Ek wou byskryf,maar is nog onnosel.

      Like

  1. Pragtige foto perdebytjie!!!
    Ek mis my kamera met sy lang lens. Maak nie saak hoe goed jou foon se kamera is nie, dit is nie fotografie nie.:(

    Like

      1. Ek het my studio, asook fotograaf vir troues ens. nege jaar gelede opgegee. Weet nie of jy Meniers ken nie? My balans is heeltemal uit, kan dus nie vooroor of agteroor buig sonder om te wil omval nie. Ook nie my kop ronddraai nie. Alles wat ‘n fotograaf moet doen. Dit was ‘n baie sad oomblik toe ek al my fotografiese goed laat gaan het. Eers het ek heeltemal ophou fotos neem… maar fotos is in ‘n mens se bloed. Dus neem ek nou maar met my foon fotos waar ek kan.

        Like

      2. Ag dis hartseer.My een vriendin ly aan Meniers,dus verstaan ek waardeur jy gaan.Ai,ek is net so lief vir fotografie en sal dit nie goed verwerk as ek moet ophou nie.Sterkte!

        Like

  2. dis ‘n pragtige foto. op die oomblik baie koud hier in die Kaap. Vrydag toe die son so floutjies skyn, het ek ou brood op die gras uitgegooi en ‘n goeie versameling mossies het besoek kom aflΓͺ

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s