Geveerdes

Ek hou vreeslik daarvan om na geveerdes te kyk.Vir my is hulle die sinnebeeld van vryheid en ondernemingsgees.Hulle pas aan by omstandighede.Waar die mens die omgewing verander het,maak hulle planne om te oorleef,hetsy met ‘n nes onder ‘n dak of bo-op ‘n nou vensterbank van ‘n wolkekrabber of selfs in ‘n hangende potplant.Die geveerdes wat oorleef is dié wat altyd planne maak!

 

Image

19 Replies to “Geveerdes”

    1. Dankie!Ek wou nog foto’s plaas,maar weet nie hoe nie.Het jy dalk raad?Wanneer ek kliek op new post,dan vra hulle text of photo of wat ookal.As ek text kliek is daar net opsie vir een foto.

      Like

    1. Baie dankie.Dit is koringvoels,maar ek is nog bietjie dom met foto’s laai op hierdie werf.Ek wou byskryf,maar is nog onnosel.

      Like

  1. Pragtige foto perdebytjie!!!
    Ek mis my kamera met sy lang lens. Maak nie saak hoe goed jou foon se kamera is nie, dit is nie fotografie nie.:(

    Like

      1. Ek het my studio, asook fotograaf vir troues ens. nege jaar gelede opgegee. Weet nie of jy Meniers ken nie? My balans is heeltemal uit, kan dus nie vooroor of agteroor buig sonder om te wil omval nie. Ook nie my kop ronddraai nie. Alles wat ‘n fotograaf moet doen. Dit was ‘n baie sad oomblik toe ek al my fotografiese goed laat gaan het. Eers het ek heeltemal ophou fotos neem… maar fotos is in ‘n mens se bloed. Dus neem ek nou maar met my foon fotos waar ek kan.

        Like

        1. Ag dis hartseer.My een vriendin ly aan Meniers,dus verstaan ek waardeur jy gaan.Ai,ek is net so lief vir fotografie en sal dit nie goed verwerk as ek moet ophou nie.Sterkte!

          Like

  2. dis ‘n pragtige foto. op die oomblik baie koud hier in die Kaap. Vrydag toe die son so floutjies skyn, het ek ou brood op die gras uitgegooi en ‘n goeie versameling mossies het besoek kom aflê

    Like

Leave a comment

LollaseGoete (Lolla's Thingz)

Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer

Kom ek probeer

My stories

Herklink

Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals

I scrap 2

On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....

Making Picture-Perfect Memories for life

Myriad memories frozen in time

Fotografie Anja

Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.

Perdebytjie se nes

'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak

Wildonline.blog

British Wildlife & Photography

Something to Ponder About

Musings on Life - Creative Writing - The Environment

Appeltjie

potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue

Een, Twee, Drie. Blog Myself!

'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.

Natuurfreak3

Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen

Letty-Ann se Ervarings

Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"

Sagte Klippe

persoonlike blog - cam venter

OSA

Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS

F O T O H A B I T A T E

Simone Foedrowitz - Naturfotografie +