Slegte Woewe

 

Die schnauchies krul gerreeld styf teen mekaar op.Frankie lê altyd met sy been bo-oor Tienkie.
Die schnauchies krul gereeld styf teen mekaar op.Frankie lê altyd met sy been bo-oor Tienkie.

 

 

Advertisements

12 thoughts on “Slegte Woewe”

      1. Maar natuurlik! Hulle hou mos van gerief. Charlie slaap sommer bo-op Fletcher soms. Maar ek dink hy is nou spyt hy het die bed verruil vir ‘n mandjie in die kombuis by die groot hond.

        Liked by 1 person

    1. Ek sien nou wat jy bedoel.Ek het vergeet om die foto te laai en toe ek probeer om die pos te skrap,kry ek dit nie reg nie.Toe edit ek maar en plaas die foto by…die pos was toe alreeds op die ” reader”

      Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s