Die poort na suksesvolle regstellende inkopies

Die skuifdeur waardeur 'n klip gegooi is.
Die skuifdeur waardeur ‘n klip gegooi is.

Vandag voel alles darem weer normaal.Hierdie hoofstuk is nou verby,ons gaan aan met ons lewe,ry môre terug huis toe en dan moet ons maar nuwe selfone aanskaf.

Die verlies wat ons gely het was ongeveer R60000, saam met die herstelkoste,hersien van alarmstelsel en ons kollega se verlies.

Ek hoop die ou wat my selfoon vir ‘n appel en ‘n ei koop,sukkel sy gat af om die foon te werk.Die deler is so goed soos die steler!

Advertisements

11 thoughts on “Die poort na suksesvolle regstellende inkopies”

    1. Dis verskriklike finansiële verlies,maar ten minste sit ek nie vanaand in ‘n plakkerskamp en bibber van die koue en hongerte nie!

      Like

    1. Ek gaan binnekort ietsie daaroor blog,maar miskien gaan die weerlig om my slaan..sal nog dink daaroor.Ek wil nie op tone trap en mense aantas nie.Ek was verras om te sien wie jy op Litnet was.Ek sou nooit kon raai nie,maar nou maak dit sin.

      Like

    1. Ja,die afgelope twee dae is ons skoon neuroties oor oop deure en elektroniese goed wat rondlê in ons eie huis…baie sleg!

      Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s