Landskappe…

is my gunstelinge om te fotograveer.Die plesier daarin,is om met ‘n oogopslag ‘n wye skoonheid na die brein te weerkaats.Die atmosfeer is ook belangrik en agterna moet die foto weer vir my kan terugplaas in daardie oomblik van asemlose verwondering.

Image
Tsondabvallei
Image
Sossusvlei..Dooievlei
Image
Lugfoto van Namibwoestyn bokant Tsondabvallei.

 

Advertisements

13 thoughts on “Landskappe…”

    1. Gelukkig geen…ons het alles op ‘n NAS laat sit.Dis ‘n Network Assisted Storage….klein swart boksie,wat jy kan uitprop en wegsluit.

      Like

      1. Dit is natuurlik ook ‘n goeie plan,maar mens moet dit ook wegsluit,want die diewehandjies hou ook daarvan,netsoos die NAS-boksie.Ai tog!

        Like

  1. Genade hierdie is ‘n pragtige foto! Ek wou altyd so vreeslik graag sulke landskappe skilder, maar dis nie ‘n talent van my nie. Nou is my foto’s my manier om daardie landskappe te skilder.

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s