maak almal lui en lus om heeldag in die vere te bly!
'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
maak almal lui en lus om heeldag in die vere te bly!
Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer
My stories
Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals
It's Religion, stupid!
On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....
Myriad memories frozen in time
Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.
'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
British Wildlife & Photography
Musings on Life - Creative Writing - The Environment
potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue
'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.
Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen
Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"
persoonlike blog - cam venter
Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS
Simone Foedrowitz - Naturfotografie +
Ag my moeder! Hoe lekker lyk dit nou!
LikeLike
En is die twee lui en bederf!
LikeLike
Mens wil hom opvreet
LikeLike
Dis regtig skatlike hondjies en hulle laat ons lekker lag!
LikeLike
Ja winter is ‘n tyd om stil en ordentlik te wees 😉
LikeLike
Ek voel soms lus om net te hiberneer!
LikeLike
Jinne, ek wens eerder ek was jou honde nou!
Baie beter as ‘n ou koue kantoor!
LikeLike
My honde ly ‘n koninklike lewe!
LikeLike
Dis koud Ma
LikeLike
Dankie vir inloer,Zeppie!
LikeLike
Altyd ‘n plesier
LikeLike
Jy vat die woorde so uit my mond. Daar is geen beter plek in die winter as die bed nie. Gelukkige twee hondjies 🙂
LikeLike
Veral as dit so ysig is soos verlede week.
LikeLike
hier by ons is die spreekwoordelike “hondelewe” ook sterk aan te bevele.
LikeLike
Lekkerste plek vir ‘n hond om te wees as hy by hondeliefhebbers beland het.
LikeLike