Otterjasies,Waternarre!

Die reuse otter(Pteronura brasiliensis)  kan tot 1.8m lank word en weeg maklik 35 kilogram.
Die reuse otter(Pteronura brasiliensis) kan tot 1.8m lank word en weeg maklik 35 kilogram.
Hierdie otters is hoogs bedreigd en na raming is daar ongeveer 1000 oor in die Pantanal.
Hierdie otters is hoogs bedreigd en na raming is daar ongeveer 1000 oor in die Pantanal.
Otters leef in familiegroepe tot soveel as agt.Bedags jag hulle in die water en snags slaap hulle in holtes op die rivieroewer.
Otters leef in familiegroepe tot soveel as agt.Bedags jag hulle in die water en snags slaap hulle in holtes op die rivieroewer.
Otters het massiewe sterte wat soos 'n propeller werk en hulle dus ongelooflik rats in die water maak.
Otters rol graag in die sand om ontslae te raak van lastige parasiete.
Die otter se massiewe stert werk soos 'n propeller en maak hom ongelooflik rats in die water.
Die otter se massiewe stert werk soos ‘n propeller en maak hom ongelooflik rats in die water.
Vis is die hoofdis en hulle hou veral van katvis en charakins,wat dan lawaaierig vergruis word tussen vlymskerp tande.
Vis is die hoofdis en hulle hou veral van katvis en charakins,wat dan lawaaierig vergruis word tussen vlymskerp tande.
Melkerige vliese beskerm die oe teen water.
Melkerige vliese beskerm die oë teen water.
Gelukkig is pelshandel verbied,maar hierdie waternarre word bedreig deur vernietiging van habitat en die verswakking van watergehalte.Natuurbewaarders skets 'n bleek prentjie vir die voortbestaan van hierdie kostelike diere.
Gelukkig is pelshandel verbied,maar hierdie waternarre word bedreig deur vernietiging van habitat en die verswakking van watergehalte.Natuurbewaarders skets ‘n bleek prentjie vir die voortbestaan van hierdie kostelike diere.

Ek is bly dat ek die voorreg gehad het om die reuse otter te sien.Dalk spook daar oor ‘n paar jaar net foto’s van hierdie pragdiere,in die virtuele lugruim rond!

Onthou om op die foto’s te kliek.

 

Advertisements

13 thoughts on “Otterjasies,Waternarre!”

      1. Hulle sal nie eers in ‘n dieretuin aard nie,want hul is sosiale diere en visjagters.Het baie groot swemplek nodig.Verder merk hulle hul gebied af en dit stink vreeslik.Ons het gesien hoe doen hulle dit….ughhh!

        Like

    1. Die otters was letterlik twee meter van ons af,maar mens moes vinnig skiet om al die aksie vas te lê.Dis wanneer die kamera so trrrrrr maak en jy ‘n paar honderd foto’s het,waaruit jy kan kies. 😆
      Ja ons was baie gelukkig!

      Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s