Soek my..

Die Potoo van Brazilië,is een van die eienaardigste geveerdes,wat ek nog gesien het.Dis ‘n nagvoël en lyk baie na aan ‘n uil.Hy het groot weerkaatsende oë,wat sorg vir perfekte nagsig.Bedags sit hy doodstil en regop met geslote oë en as jy nie mooi weet waar om te kyk nie,lyk hy net soos ‘n dooie stuk hout in die boom waar hy slaap.

Mooi kyk mense,ek kamoefleer lekker!
  Mooi kyk mense,ek kamoefleer lekker!
Die Potoo leef van insekte.
Die Potoo leef van insekte.
My ogies is pottoe en ek hoop niemand sien my raak nie!
My ogies is pottoe (Potoo)en ek hoop niemand sien my raak nie!
'n Moeilike kalant om raak te sien en nog moeiliker om te fotografeer.
‘n Moeilike kalant om raak te sien en nog moeiliker om te fotografeer.

Onthou om op die foto’s te kliek,om hierdie kalant beter te sien.

Advertisements

4 thoughts on “Soek my..”

  1. Hy word tussen die uile en naguile in my Braziliëvoëlboek,gelys.Hy lyk nogal soos die Skopsuil,behalwe dat hy groter is en nie horinkies het nie.Daar is ses soorte.Hierdie was die Common Potoo.Dankie vir die inloer.

    Like

  2. Wat ‘n interessante voël!

    Ek kry hom sommer jammer oor hy net so in die son sit en slaap, maar ek is seker as hy ongemaklik was sou hy geskuif het?

    Ek het nog nooit so voël gesien nie, so dankie vir die deel Perdebytjie!

    Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s